Ons Boshuisie

Getaway Summary
PRICE (pp sharing):
from R 200
PRICE (unit):
from R 2,000 - 2,000
GETAWAY TYPE
Self-catering
Pets Permitted?

NB: Always check with the getaway about taking your pets, so make your intentions clear when you send an enquiry.

Overview
Ons Boshuisie is a private 110 hectares bush camp situated approximately 28 km outside Swartruggens in the North-West Province, offering a single self-catering bush cabin, ideal for families or a small group of friends. The private cabin is hidden in a valley at the foot of a hillside, close to what is known as Klein Tafelkop with big rocks, indigenous bush, and trees.

The cabin is perfectly located for your getaway to the bush, where you can escape into a relaxed and undisturbed weekend in a natural environment. Long walks, and watching the sunset and sunrise in the heart of the bush, with a good chance of seeing any one of our four species of antelope and some natural wildlife.

We also have very good 3G reception if you needed to.

Rock climbing for the adventurous type and mountain bikers are also welcome. Our roads are only suitable for high clearance vehicles with a minimum ground clearance of 40cm.

Nothing better to soothe that tired soul, than to be close to nature. We keep it close to nature with no electricity, but we do have an on-site generator that is available for your personal use.

Cooking is done on the gas stove, or by the fireside, enhancing that bush feeling, your basic needs fulfilled with our kitchen stocked with the basic eating and cooking utensils. We also have a gas refrigerator for your convenience, and, to enhance the bush life, a "donkey" (a hot water system which you heat up by making a fire in it) is provided to make your own hot water. The cabin is lit up with lights powered by solar panels, and also works for cell phone chargers.

The point of Ons Boshuisie is to get back to the basics and above all, to relax. Ons Boshuisie is all about relaxing and rejuvenating, start breathing again, listen to the singing of the birds in the bush, living outdoors, having a braai, getting up early in the morning to watch the sunrise, all undisturbed.
Enquiry
You will be redirected to Safarinow, South Africa's leading accommodation website.

"The hike up the hill."
09 Oct 2017
Jaco Johnsen
"Was a very nice relaxing week end. Just two suggestions. 1) some nice camping chairs for around the fire 2) shorter logs for the donkey.Will visit for sure again."
"Boshuisie naweek"
09 Jul 2017
Kobus Jansen
"Ons het n fantastiese naweek gehad. Lekker stil en hoor niks behalwe die natuur geluide nie.Die donkie en sonkrag was net iets om aan gewoond te raak, veral omdat dit bewolk was, was daar nie krag nie. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees. Ons het wel nog steeds n wonderlike tyd gehad.Die huisie was ook baie goed toegerus met meer as genoeg van als wat mens nodig het."
"Lekkerste wegbreek naweek nog"
01 Feb 2016
Melane, South Africa
"Dit was die lekkerste wegbreek naweek nog. Ons is beide professionele mense en het 'n plekkie gesoek waar ons heeltemal op ons eie kon wees sonder lawaai en ander mense. Die Boshuisie het al ons verwagtinge oortref. Die huisie was skoon en pragtig ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar.Ons het alreeds ons volgende naweek by Ons Boshuisie bespreek en gaan die keer die kinders saamneem sodat hulle in die plaasdam kan gaan swem.Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker romantiese naweek.Pierre en Melane Engelbrecht"
"Ongelooflike 4 dae"
21 Oct 2015
Diederik, South Africa
"Hulle se die donkie is n wonderlike ding, hy is want hy maak heerlike warm water. Ons Boshuisie het al ons verwagtinge oortref, jy wil nie weer ry as jy daar is nie. Die eienaars se vriendelikheid en behulpsaamheid wasongelooflik. Dankie vir n onvergeetlike 4 dae in die bosveld. Diederik en Millie Strachan"
"Ons Boshuisie"
17 Jun 2015
Lizel, South Africa
"This venue is wonderful. Neat and well equipped. What more does one need...gas...sun...fire...and NATURE!!!"
"Wonderful stay"
31 Mar 2015
Slabbert, South Africa
"Ons het 'n wonderlike 3 dae geniet by Ons Boshuisie. 'n Plekwaar mens saam jou geliefdes alleen kan wees en die pragtige natuur en stiltekan geniet. Die plekkie is 'n goeiekombinasie van om regtig 'in die bos' te wees met die basiese nodigefasiliteite om die tydjie daar lekker te kan ontspan. Ons is vriendelik ontvang en die huisie wasmooi skoon en netjies ingerig. Ons kinders het die natuurskoon, bergklim, stapen swem in die dammetjie baie geniet, terwyl Pa en Ma lekker kon uitrus by diekampplek. Ons kan die plekkie sterk aanbeveel vir elkeen wat wil wegkom van diegejaag in die stadslewe. Ons beplan omas gesin weer te kom kuier by Ons Boshuisie! We enjoyed a wonderful three day stay at Ons Boshuisie. Itis a place whre you can relax with loved ones and enjoy nature andsilence. The place is a good combinationof being in the bush but still having all the basic facilities to be able torelax. We were greeted friendly and thehouse was clean and well equipped. Thekids enjoyed nature, mountain climbing, walking and swimming while Mom and Dadcould relax. We highly recommend it ifyou want to get away from city life.Were planning on go back to Ons Boshuisie for another family holiday!"
"Ongelooflike wegbreek"
06 Jan 2015
Hanlie, South Africa
"Baie dankie vir julle gasvryheid en die ongelooflike stilte, ons het dit so so baie geniet. Sal definitief weer by julle Boshuisie kom bly. Groete, Billy en Hanlie."
"puik plek"
05 Jan 2015
Janette, South Africa
"Baie skoon en gerieflik, baie goed in gerig met al die nodige breekware, groot yskas. Die natuur is pragtig, die buitelewe saam met die dier en voels is pragtig, sal die plek aan beveel vir enige natuur lief hebber. Geen persone of lawaai nie,lekker privaat en weg van alles af."

08 Oct 2014
Cobus, South Africa
"Baie dankie vir 'n fantastiese naweek. Ons kom definitief weer!Thank you for a fantastic weekend. We definitely come back!"

29 Sep 2014
SYBRAND, South Africa
"Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Die huisie in die bos het soveel rustigheid, vrede en liefde. Ons sal verseker weer gaan en vriende en familie verwys.Nogmaals dankie.Thank you for the kind hospitality. The cabin in the woods so much tranquility, peace and love. We will definitely go back and refer friends and family. Thanks again."